Nuus argief

 

SAIPA- rekeningkundige klerk: HGG Paarl

Nuus argief >>

Minimum vereistes:
- Aansoekers moet by SAIPA geregistreer wees of van plan wees om dit binnekort te doen.
- Kandidate moet oor ’n BCom in Finansiële Rekeningkunde of Finansiële Bestuur beskik (of vir hul finale graadjaar ingeskryf wees).
- Stuur ’n CV van nie langer as drie bladsye nie met ’n afskrif van jou graad daarby.
- Aansoekers moet hul eie vervoer en ’n geldige bestuurslisensie hê.

Stuur jou besonderhede na naomi@hggroep.co.za vir aandag: Menslike Hulpbronne.


Doen voor 4 Maart 2016 aansoek. As jy nog nie teen 10 Maart 2016 ’n antwoord ontvang het nie, was jou aansoek onsuksesvol.

Inhoud en ontwerp deur ICSC | Terug na bo