Nuus argief

 

'n Geseënde feesgety van die HGG Finansiële Groep

Nuus argief >>

Die HGG Finansiële Groep wens al ons kliënte en hul gesinne 'n baie geseënde feesgety toe.

Geniet hierdie tyd van rus, nadenke en kosbare tyd saam met julle geliefdes.
Ons sien daarna uit om in 2016 weer saam met julle te werk.

Ons neem ook 'n blaaskansie aan die einde van die jaar. Klik asseblief hier om te sien wat ons sluitingsdatums vir die feesgety is.

Ons wens julle vrede, vreugde en goeie gesondheid toe vir hierdie spesiale tyd van die jaar.

Die HGG-span

Inhoud en ontwerp deur ICSC | Terug na bo