Galery

Ons wêreld draai om ons kliënte en die lewering van uitstaande diens aan hulle. Dít sluit dan ook in hoe ons lyk, organisasies en borgskappe waarby ons betrokke is en, natuurlik, die ontwikkeling en bederf van ons personeellede.

Kyk hieronder na grepe uit ons nuutste TV-advertensie vir Tyd met Aleit, waarvan ons die hoofborg is, en in die argiefafdeling is daar nog TV-advertensies en die bekendstelling van ons nuwe logo in 2014.

Kyk hieronder om meer oor ons uit te vind en vir 'n vinnige toer deur ons kantore met vergunning van HGG se stigter, Hendrik Gerryts.

Inhoud en ontwerp deur ICSC | Terug na bo