HGG Tegnologie Ondersteuning

Doeltreffende inligtingstegnologie is vandag van wesenlike belang vir enige onderneming se sukses. HGG Tegnologie Ondersteuning besef dít en lewer daarom ‘n volle spektrum van tegnologiedienste aan kliënte.

Ons dienste behels die ontwikkeling van webgebaseerde bestuursplatforms vir produkverkope; outomatisering van ondernemings deur die implementering van tegnologiegedrewe sakereëls; skryf van gespesialiseerde webgebaseerde toepassings vir individuele kliënte, en advies oor en die verskaffing van hardeware en sagteware.

Ons direkteur

Hendrik Gerryts
Hoof- uitvoerende beampte

Inhoud en ontwerp deur ICSC | Terug na bo