Nuus argief

 

Ons het vakatures!

Nuus argief >>

Wil jy by ons dinamiese finansiële groep aansluit? Ons het poste beskikbaar by die volgende kantore:

Somerset-Wes

  • Junior rekenmeester
    Aansoekers moet by SAIPA geregistreer wees en ten minste drie jaar se ervaring hê. Kandidate moet ook 'n geldige toepaslike graad hê.

Paarl

  • Assistent-bestuurder
  • Aansoekers moet by SAIPA geregistreer wees en ten minste drie jaar se ervaring hê. Kandidate moet ook 'n geldige toepaslike graad hê.

Paarl Welvaart

  • PA en bemarkingskonsultant
    Minstens vyf jaar ervaring as PA vir 'n direkteur word vereis.
    Kennis van die finansiële, bank- of beleggingsektor sal voordelig wees.

Durbanville

  • Rekenmeester
    Aansoekers moet by SAIPA geregistreer wees en ten minste drie jaar se ervaring hê. Kandidate moet ook 'n geldige toepaslike graad hê.
  • SAIPA 1ste- of 2de-jaar klerk
    Aansoekers moet 'n BCom-graad in finansiële rekeningkunde hê.

Hoe om aansoek te doen
Om vir enige van die bogenoemde poste aansoek te doen, stuur die volgende aan naomi@hggroep.co.za:

  • Jou CV (nie langer as drie bladsye nie)
  • Betrokke graad
  • Sertifikaat van registrasie by SAIPA (indien toepaslik)

Die sluitingsdatum vir aansoeke vir al hierdie poste is 20 Maart 2015.