Nuus

 

2018 staan nou vinnig einde se kant toe

Nuus >>

Die HGG Finansiële Groep bedank al ons kliënte vir jul voortgesette ondersteuning gedurende 2018. Dit was ’n jaar van wonderlike groei en innovasie op vele fronte, maar die tyd het aangebreek om ’n ruskansie te vat.

  • HGG se kantore in Somerset-Wes, Paarl, Durbanville en Vishoek sluit op Donderdag 20 Desember 2018 en heropen op Maandag 7 Januarie 2019.
  • Helderberg Insurance Brokers sluit op Vrydag 21 Desember 2018 en heropen op Woensdag 2 Januarie 2019.

 

Hulp nodig tydens die vakansie? Alle bankdienskliënte, asook dié wat gedurende die vakansietyd internasionale banktransaksies wil doen, kan ’n e-pos stuur na invest@hggroep.co.za of vir Jackie Fourie (076 767 5151) of Leonie Geldenhuys (062 920 2089) om hulp bel.

Ons sien daarna uit om in 2019 weer saam met jou te werk.